|
Geagte Leser:
Insake: Busvervoer 23-25 Julie 2009.
Gedurende genoemde tydperk is ons met ‘n bus vanaf Oudtshoorn na Oos-London vervoer en weer terug.
Vergun my om my en die toergroep se tevredenheid uit te spreek rakende die bestuurder van die voertuig. Sy professionele optrede gedurende hierdie tyd was tot groot voordeel van die groep as geheel.
Nie net het ons ten alle tye veilig gevoel met hom agter die stuur nie, maar sy breë algemene kennis en uitstekende kommunikasie vaardighede het die lang pad meer draaglik sowel as interessant gemaak. Ook is daar uitstekend by die diversiteit van die groep ingeskakel sonder om enige iemand aanstoot te gee.
Ek hoop dat Rainer weer beskikbaar sal wees as ons in die toekoms iets aanpak.
Vriendelike groete
Pastoor Corrie GreeffGeagte Leser:

Pastoor Corrie Greeff
Geagte Leser:
Insake: Busvervoer 23-25 Julie 2009.
"Gedurende genoemde tydperk is ons met ‘n bus vanaf Oudtshoorn na Oos-London vervoer en weer terug. Vergun my om my en die toergroep se tevredenheid uit te spreek rakende die bestuurder van die voertuig. Sy professionele optrede gedurende hierdie tyd was tot groot voordeel van die groep as geheel. Nie net het ons ten alle tye veilig gevoel met hom agter die stuur nie, maar sy breë algemene kennis en uitstekende kommunikasie vaardighede het die lang pad meer draaglik sowel as interessant gemaak. Ook is daar uitstekend by die diversiteit van die groep ingeskakel sonder om enige iemand aanstoot te gee. Ek hoop dat Rainer weer beskikbaar sal wees as ons in die toekoms iets aanpak. Vriendelike groete"
- Pastoor Corrie Greeff
|